Cyanella pentheri is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Cyanella behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom in die Bokkeveld-eskarp, Biedouw en die Olifantsriviervallei voor en het 'n voorkomsgebied van 4 368 km².
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
pentheri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika