Ixia acaulis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die vygieveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Knersvlakte voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 35 km² en op al drie die eiendomme waar dit voorkom word daar prospekteer werk gedoen vir kalksteen en ontginning daarvan.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika acaulis