Ixia angelae is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Sederberg voor waar daar slegs een populasie is. Die plant het geen bedreiging nie en word as seldsaam beskou.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika angelae