Ixia alata is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Roggeveld-eskarp voor, suid van Calvinia. Die plant word bedreig deur gewasverbouing en die moontlike bou van 'n dam.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika alata