Cyanella cygnea is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Cyanella behoort en is deel van die renosterveld. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom van die Richtersveld tot by Komaggas voor waar dit 'n voorkomsgebied van 4 775 km² het. Die habitat word bedreig deur oor beweiding.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

cygnea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika