Cyanella marlothii is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Cyanella behoort. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap. Dit kom in die Richtersveld net wes van Ploegberg voor. Daar is slegs een populasie met minder as 50 plante wat bedreig word deur oorbeweiding.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

marlothii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika