Cyanella alba is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Cyanella behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom voor op die Bokkeveld-eskarp. Die plant blom in Augustus, September en Oktober.John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018
Subspesies Daar is drie subspesies: Cyanella alba subsp. alba Cyanella alba subsp. flavescens J.C.Manning Cyanella alba subsp. minor J.C.Manning
Galery
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
alba Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika