Jannie totsiens is 'n 1970 Suid-Afrikaanse sielkundige rillerfilm. Die regisseur en skrywer was Jans Rautenbach. Dit is destyds beskou as 'n allegorie van die Suid-Afrikaanse samelewing.Tomaselli bl.121
Hoofrolspelers Hermien Dommisse as Magda Katinka Heyns as Linda Jill Kirkland as Liz Patrick Mynhardt as George Cobus Rossouw as Jannie Pienaar Dulcie Van den Bergh Don Leonard
Storie Die film speel af in 'n inrigting vir geestesiekes as sinnebeeld van die Suid-Afrikaanse gemeenskap onder apartheid en ondersoek die Afrikaner-psige. 'n Nuwe aankoms by 'n geestesinstituut word eenkant gestoot deur die ander pasiënte, totdat hulle hom as sondebok gebruik as 'n ander pasiënt sterf.
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Dramarolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente