Altyd in my drome is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1952 uitgereik is. Die regisseur en skrywer was Pierre de Wet. Die speeltyd van die rolprent is 78 min.

Genre Die rolprent is 'n musiekblyspele.

Hoofrolspelers Frederik Burgers Al Debbo Pierre de Wet Hendrik Susan Hanlie van Niekerk Pieter Hauptfleisch as Mnr. Botha Taffy Kikillus as homself (nie gekrediteer nie)

Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente

Eksterne skakels IMDB fliek databasis

Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Musiekrolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente