Anton Myburgh, ook bekend as Murgpyp, is 'n Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Sy loopbaan het op 13 begin toe hy vir sy stiefma, Cora Marie, die lied Ek kan lewe geskryf het. Hy is ook bekend vir liedjies soos Boer met sy roer.
Lirieke vir Boer met sy roer Hier is die lirieke vir Boer met sy roer, een van Anton se meer bekende liedjies:
Sit jou hand op die ploeg In die son sal jy swoeg Want die boer en sy roer Word nooit moeg
Want die boer en sy roer Word nooit moeg om te ploeg As hy staan staan hy sterker as ’n rots Sit jy kettings om sy taal Sal die duiwel jou kom haal Los sy grond Jy speel met bom se lont
Albums Soekmekaar, 2007 SELECT Dream masjien Hier staan ek weer Soekmekaar Boer en sy roer Vlam in my hart Voetspore Spinnekop Jolene Van die aarde Baby jy´s nog lief vir my Choc 99 Blaartjie Onder my vel Adam se feetjieland Ek´s fyn Jackie McKay Reënboog Murg Medley: Katrina/Deur die Straights/Kosie/Spinnekop/Saartjie van Biesievlei
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Lewende mense