Die Grooteilandrivier is 'n rivier wat in die Tuinroete van Suid-Afrika vloei en in die Indiese Oseaan uitmond. Dit is wes van Plettenbergbaai en suid van Harkerville geleë.
Eksterne skakels Google-kaart van Grooteilandrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap