Die Leermansdrifrivier is 'n rivier wat in die Tuinroete van Suid-Afrika vloei. Dit is net noordwes van Plettenbergbaai in die omgewing van Wittedrif geleë. Dit sluit aan by die Bosfonteinrivier, 'n voorloper van die Bietourivier.
Oorsprong
Eksterne skakels Google-kaart van Leermansdrifrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap