Die bergpypie (Gladiolus carmineus) is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van Kaap Hangklip tot by Kaap Infanta. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 20 km² en word bedreig deur ontwikkeling aan die kus.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika carmineus