Die Petrus Brandrivier is 'n rivier wat in die Tuinroete van Suid-Afrika vloei. Dit is wes van Plettenbergbaai en suid van Harkerville geleë. Dit mond in die plantasies uit in die Bietourivier.
Oorsprong
Eksterne skakels Google-kaart van Petrus Brandrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap