Die Rondebosrivier is 'n rivier wat in die Tuinroete van Suid-Afrika vloei. Dit is noordwes van Plettenbergbaai en noord van Harkerville geleë. Dit mond in die plantasies uit in die Bietourivier.

Oorsprong

Eksterne skakels Google-kaart van Rondebosrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap