Die Frieslandsdrifrivier is 'n rivier wat in die Tuinroete van Suid-Afrika vloei. Dit is noordwes van Plettenbergbaai en noord van Harkerville geleë. Dit sluit aan by die Leermansdrifrivier, 'n voorloper van die Bietourivier.

Oorsprong

Eksterne skakels Google-kaart van Frieslandsdrifrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap