Die Bietourivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit vloei suid van Harkerville suidooswaarts verby Plettenbergbaai totdat dit saam met die Keurboomsrivier in die Indiese Oseaan uitmond.
Oorsprong
Sytakke Bosfonteinrivier Leermansdrifrivier Bosrivier
Eksterne skakels Google-kaart van Bietourivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap