Die Kleineilandrivier is 'n rivier wat in die Tuinroete van Suid-Afrika vloei. Dit is wes van Plettenbergbaai en suid van Harkerville geleë. Dit mond in die plantasies uit in die Bietourivier.
Eksterne skakels Google-kaart van Kleineilandrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap