Eden is 'n Suid-Afrikaanse seun-sanggroep bestaande uit Jaco du Plessis (Jay), Paolo Azevedo en Sean Else. Johan Vorster was ook 'n lid van die groep. Hulle het reeds twee Huisgenoot Tempo Toekennings gewen. Van hulle treffers sluit in: Kwart-oor-vyf, 54 5de Straat en Knieë Lam. Nuwe enkelsnitte nou uit, Klop aan my hart en Gee my.
Diskografie Eden se albums:
2001: In 2003: Point of No Return 2006: Eden 2008: Knieë Lam 2009: Dekade 2014: Nooit Oud Raak Nie
DVDs LIVE at The Mardi Gras (DVD)
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe
Eksterne skakels Eden se amptelike webwerf
Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe