Die Suikerbosrandrivier is 'n rivier wat vanaf Leandra in Mpumalanga weswaarts deur Gauteng na Vereeniging in Suid-Afrika vloei. Dit mond uit aan die noord oewer van die Vaalrivier.

Oorsprong

Monding

Sytakke Blesbokspruit Boesmanspruit Osspruit

Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Riviere in Gauteng