Die Mutalerivier is 'n belangrike takrivier van die Levuburivier in die verrenoordooste van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp Mutale is aan die linkeroewer van die boloop geleë.
Oorsprong (voor Funduzi-meer)
Monding Levuburivier
Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Limpoporiviersytakke Kategorie:Krugerwildtuin