Die R528 is 'n streeksroete wat die R71-provinsiale by Haenertsburg met die R71-provinsiale pad by Tzaneen verbind. Dit is effektief parallel met die R71.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport