Rissik was 'n kiesafdeling in Transvaal vir die Suid-Afrikaanse Volksraad en die Transvaalse Provinsiale Raad vanaf die eerste algemene verkiesing ná Uniewording in 1910 tot 1994. Dit het die Pretoriase voorstede Arcadia en Sunnyside ingesluit.

Bronne Potgieter, D.J. (ed.) 1972. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou). Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.

Kategorie:Politiek van Suid-Afrika Kategorie:Verenigde Party Kategorie:Volksraadskiesafdelings