Dantumadiel (die amptelike, Wes-Friese naam; die Nederlandse naam is Dantumadeel) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Friesland, met 'n bevolking van sowat 19 000 in 2021 en 'n oppervlakte van sowat 88 km². Die administratiewe setel is in Damwâld.
Plekke Die Wes-Friese naam is die amptelike naam.
Wes-Friese naam Nederlandse naam Broeksterwâld Broeksterwoude Damwâld Damwoude De Falom De Valom De Westereen Zwaagwesteinde Driezum Driesum Feanwâlden Veenwouden Feanwâldsterwâl Veenwoudsterwal Readtsjerk Roodkerk Rinsumageast Rinsumageest Sibrandahûs Sijbrandahuis Wâlterswâld Wouterswoude
Naburige munisipaliteite
Eksterne skakels Amptelike webwerf