Umm Kulthum (Arabies:ˈomme kælˈsuːm|lang; Frans: Oum Kalthoum; gebore Umm-kulthom ʾIbrāhīm es-Sayyid el-Beltāǧī op 31 Desember 1898, of 4 Mei 1904; oorlede 3 Februarie 1975) was 'n Egiptiese sangeres, liedjieskrywer, en film-aktrise in die 1920s tot die 1970s. Sy is die eretitel van (, 'Ster van die Ooste') gegee. Umm Kulthum was bekend vir haar vokale vermoë en unieke styl. Sy het meer as 80 miljoen plate wêreldwyd verkoop, wat haar een van die topverkoper Midde-Oosterse sangers alle tye gemaak het.

Sy word in haar geboorteland Egipte as 'nasionale ikoon beskou; sy is 'Die stem van Egipte' genoem en "Egipte se vierde piramide".

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Egiptiese akteurs Kategorie:Sangers