Kabinette van Suid-Afrika70x70px240x240px|D.F. MalanEerste Minister D.F. Malan (1948–1953)J.G. Strydom (1953–1958)Party:Nasionale PartyPeriode:1948 – 1953Unie van Suid-Afrika(Aanvang van apartheid)

Die tweede kabinet van dr. D.F. Malan was vanaf 15 April 1953 tot 16 April 1958 in Suid-Afrika aan bewind.

Kabinet Pos Minister Termyn Party Eerste Minister Adv. Hans Strydom 1954 – NP Dr. D.F. Malan 1948 1954 NP Adjunk-Eerste Minister Adv. C.R. Swart 1954 1958 NP N.C. Havenga 1948 1954 NP Minister van Landbou Sy Ed. S.P. le Roux LV 1948 1958 NP Minister van Verdediging Sy Ed. F.C. Erasmus LV 1948 – NP Minister van Ekonomiese Sake Sy Ed. Eric Louw LV 1948 1954 NP Minister van Opvoeding, Kuns en Wetenskap Sy Ed. Jan Viljoen LV 1950 1957 NP Minister van Finansies Sy Ed. Tom Naudé LV 1956 1958 NP Sy Ed. Eric Louw LV 1954 1956 NP Sy Ed. N.C. Havenga LV 1948 1954 NP Minister van Buitelandse Sake Sy Ed. Eric Louw LV 1955 – NP Adv. Hans Strijdom 1954 1955 NP Dr. D.F. Malan 1948 1954 NPMinister van Bosbou Sy Ed. F.C. Erasmus LV 1956 – NP Sy Ed. Jan Viljoen LV 1954 1956 NP Minister van Gesondheid Sy Ed. Jan Viljoen LV 1956 1957 NP Sy Ed. Tom Naudé LV 1954 1956 NP Sy Ed. Albertus van Rhyn LV 1953 1954 NP Minister van Binnelandse Sake Sy Ed. T.E. Dönges LV 1948 1958 NP Minister van Justisie Sy Ed. C.R. Swart LV 1948 – NP Minister van Arbeid Sy Ed. Jan de Klerk LV 1954 – NP Sy Ed. B.J. Schoeman LV 1948 1954 NP Minister van Lande en Besproeiing Sy Ed. Paul Sauer LV 1954 – NP Sy Ed. Hans Strydom LV 1948 1954 NP Minister van Naturellesake Sy Ed. Hendrik Verwoerd LV 1950 – NP Minister van Pos- en Telegraafwese Sy Ed. Albert Hertzog LV 1954 – NP Sy Ed. Tom Naudé LV 1950 1954 NP Minister van Openbare Werke Sy Ed. Jan de Klerk LV 1954 1958 NP Sy Ed. B.J. Schoeman LV 1950 1954 NP Minister van Maatskaplike Ontwikkeling Sy Ed. J.J. Serfontein LV 1954 – NP Sy Ed. Jan Viljoen LV 1953 1954 NP Minister van Vervoer Sy Ed. B.J. Schoeman LV 1954 – NP Sy Ed. Paul Sauer LV 1948 1954 NP

vorige:Eerste kabinet van D.F. Malan Tweede kabinet van D.F. Malan30px15 April 1953 tot 16 April 1958 volgende: Kabinet van Hans Strijdom

Kategorie:Kabinette van Suid-Afrika