Die potbergkatstert (Bulbinella potbergensis) is 'n struik wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar twee subpopulasies noord van die Potberg in 'n voorkomsgebied van slegs 10 km² voorkom. Die plant het reeds habitat afgestaan aan volstruis-boerdery en indringerplante is ook 'n bedreiging.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

potbergensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika