Bulbinella punctulata is 'n katstert wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Sederberg voor.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online Biodiversity explorer

punctulata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika