Bulbinella elata is 'n katstert wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en Wes-Kaap. Dit kom voor aan die Weskus vanaf Clanwilliam tot by Calvinia. Daar is twee kleur variëteite: roomkleurig en geelkleurig.
Bronnelys SANBI Redlist PlantZAfrica Plants of the World Online
elata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika