Die BMW N40 is 'n DBNA-viersilinder-petrolenjin wat die 1.6 liter weergawes van die BMW M43 vervang het. Dit is van 2001-2004 vervaardig en slegs in verskeie lande verkoop, waar belasting op motors met kleiner verplasingsenjins bevoordeel het. Die N40 is vervang deur die BMW N45.regs|duimnael|BMW E46/5 316ti
Weergawes Weergawe Verplasing Krag Wringkrag Jare N40B16 1596 cc 85 kW teen 6 100 rpm 150 Nm teen 4 300 rpm 2001–2004
Verwysings
N40