Bulbinella nana is 'n katstert wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom slegs in die noorde van Namakwaland, substreek Richtersveld voor. Daar is twee populasies by Steinkopf en Springbok.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

nana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika