Die Jacobsbaai-katstert (Bulbinella calcicola) is 'n struik en geofiet wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom slegs by Jacobsbaai voor. Met 'n opname in 2011 was die populasie op minder as 400 spesies geskat.

Bronnelys SANBI Redlist PlantZAfrica Plants of the World Online

calcicola Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika