Die witkatstert (Bulbinella cauda-felis) is 'n struik wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae. Die spesie is endemies aan die Noord- en Wes-Kaap. Die blomme is wit van kleur.
In Engels staan die plant bekend as die Cat's tail bulbinella.
Galery
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
cauda-felis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika