Die Komatipoort-aalwyn (Aloe komatiensis) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems in Mpumalanga en Mosambiek, meer spesifiek tussen Malelane en Komatipoort tot in Mosambiek.

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

komatiensis Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika