Die streepaalwyn (Aloe lineata) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap. Hier kom dit voor vanaf Ladismith in die Klein Karoo en ooswaarts tot by Grahamstown en Port Alfred.

Die spesie het twee subspesies: Aloe lineata var. lineata Aloe lineata var. muirii (Marloth) Reynolds

Galery

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

lineata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika