Die Mudenaalwyn (Aloe mudenensis) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems aan die KwaZulu-Natal asook Eswatini. Daar kom dit voor in droë riviervalleie in sentraal KwaZulu-Natal se binneland, van die Boesmansriviervallei naby Estcourt tot by die Tugelarivier naby Kranskop en suidwaarts tot by Mgeniriviervallei tussen Pietermaritzburg en Wartburg.
Galery
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
mudenensis Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika