Die pienkgrasaalwyn (Aloe minima) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems aan die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Eswatini. Die aalwyn word slegs 30 cm hoog. Die blomme is pienk en die plant blom in Januarie tot Februarie.

Die plant het twee subspesies: Aloe minima var. blyderivierensis (Groenew.) Reynolds Aloe minima var. minima

Galery

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys SANBI Redlist Gbif Plants of the World Online

Eksterne skakels

minima Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika