Die Doringrivier-aalwyn (Aloe krapohliana) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en Noord-Kaap. Dit kom voor in die Richtersveld en Namakwaland waar dit gevind kan word in die laer Oranjeriviervallei tot Vanrhynsdorp en Calvinia.

Die spesie het twee subspesies: Aloe krapohliana var. dumoulinii Lavranos Aloe krapohliana var. krapohliana

Galery

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys SANBI Redlist PZAfrica Plants of the World Online

krapohliana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika