Die dwerggeelgrasaalwyn (Aloe linearifolia) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal. Dit kom voor in die sentrale en suidedeel van KwaZulu-Natal asook Pondoland in die Oos-Kaap. Die aalwyn word slegs 30 cm hoog en blom vanaf Januarie tot Februarie. In Engels staan die aalwyn as dwarf yellow grass aloe en as inkhuphuyana in Zoeloe bekend.

Galery

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys SANBI Redlist PZAfrica Gbif

Eksterne skakels

linearifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika