Die Luphutana-aalwyn (Aloe liliputana) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom naby Luphutana in Pondoland voor. Die spesie is eers in 2014 geklassifiseer.
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys SANBI Redlist Researchgate Plants of the World Online
liliputana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika