Die kouebokkeveldaalwyn (Aloe kouebokkeveldensis) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Kouebokkeveldberge op kranshange saam met fynbos. Die plant is seldsaam en dit is eers in 2002 ontdek en sedertdien geïdentifiseer.

Galery

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys REDLIST Sanbi PlantZAfrica Plants of the World Online

kouebokkeveldensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika