Amelia Clarkson (gebore 1997) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Intrigo: Dear Agnes (2019) en in die televisiereeks The Last Kingdom (2015).

Filmografie Rolprente 2019: Intrigo: Dear Agnes

Televisiereekse 2015: The Last Kingdom

Televisierolprente 2015: Casanova

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu