Katheryn Winnick (gebore 17 Desember 1977) is 'n Kanadese aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Stand Up Guys (2012) en The Dark Tower (2017), en in die televisiereeks Vikings (2013).

Filmografie Rolprente 2001: Biohazardous 2002: Smoking Herb 2002: Fabled 2004: Satan's Little Helper 2006: Kiss Me Again 2008: Amusement 2010: Night and Day 2011: Choose 2012: Stand Up Guys 2012: A Glimpse Inside the Mind of Charles Swan III 2013: The Art of the Steal 2017: The Dark Tower 2018: Speed Kills 2019: Polar 2020: Wander Flag Day The Marksman

Televisiereekse 2013: Vikings 2015: Vikings: Athelstan's Journal 2019: Wu Assassins 2020: The Big Sky

Televisierolprente 2007: Tipping Point

Video's 2005: Hellraiser: Hellworld 2005: Ticket to Hellworld: A Behind-the-Scenes Look

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu