Lothaire Bluteau (gebore 14 April 1957) is 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jesus of Montreal (1989) en Black Robe (1991), en in die televisiereekse 24 (2001) en Vikings (2013).
Filmografie Rolprente 1983: Rien qu'un jeu 1986: Sonia 1988: La nuit avec Hortense 1989: Jesus of Montreal 1991: Black Robe 1992: The Touch 1992: Ange de musique 1995: The Confessional 1995: Other Voices, Other Rooms 1996: I Shot Andy Warhol 1996: The Suicide 1997: Bent 1998: Conquest 1999: Senso unico 2001: Solitude 2002: Julie Walking Home 2002: Dead Heat 2005: Desolation Sound 2007: Walk All Over Me 2008: Inconceivable 2013: Rouge Sang 2014: Vkus Ameriki 2018: Tottenham Hotspur vs Huddersfield Town La Switch
Televisiereekse 2001: 24 2013: Vikings
Televisierolprente 1988: Bonjour Monsieur Gauguin 1992: Mrs. 'Arris Goes to Paris 1999: Restless Spirits 2003: On Thin Ice 2004: Gerald L'Ecuyer: A Filmmaker's Journey
Video's 2016: The Making of 'Regression'
Eksterne skakels
Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu