Moe Dunford (gebore 11 Desember 1987) is 'n Ierse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Patrick's Day (2014) en The Dig (2018), en in die televisiereeks Vikings (2013).

Filmografie Rolprente 2007: The Hidden 2014: Patrick's Day 2016: The Flag 2017: Michael Inside 2018: The Dig 2018: Metal Heart 2018: Rosie 2019: Dark Lies the Island 2020: I AM PATRICK The Texas Chainsaw Massacre

Televisiereekse 2010: An Crisis 2013: Vikings 2014: Out & About in the UK 2016: Beyond the Lens 2019: Dublin Murders

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Ierse manlike akteurs van die 21ste eeu