Danila Kozlovsky (gebore 3 Mei 1985) is 'n Russiese akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Soulless (2012), Legend No. 17 (2013), Vampire Academy (2014), en Hardcore Henry (2015).
Filmografie Rolprente 2005: Garpastum 2007: Prestuplenie i pogoda 2009: Veselchaki 2010: Antalya 2011: Target 2012: Soulless 2012: The Spy 2013: Legend No. 17 2014: Vampire Academy 2014: Dubrovskiy 2015: Hardcore Henry 2015: Soulless 2 2016: Pyatnitsa 2016: Status: Svoboden 2017: Mathilde 2018: In the Hood 2018: Trener 2018: Dovlatov 2020: Chernobyl 1986
Televisiereekse 2006: Alka 2010: Pokushenie 2012: Belaya studiya
Televisierolprente 2010: Odinochka
Video's 1993: Double You: Missing You
Eksterne skakels
Kategorie:Russiese rolprentregisseurs Kategorie:Russiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Russiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense