Georgia Hirst (gebore 26 Desember 1994) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Ravers (2018) en in die televisiereeks Vikings (2013).

Filmografie Rolprente 2018: Ravers 2020: Five Dates

Televisiereekse 2013: Vikings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1994