Jasper Pääkkönen (gebore 15 Julie 1980) is 'n Finse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Frozen Land (2005), Heart of a Lion (2013), en BlacKkKlansman (2018), en in die televisiereeks Vikings (2013).

Filmografie Rolprente 2003: Bad Boys 2004: Levottomat 3 - kun mikään ei riitä 2005: Frozen Land 2006: Matti: Hell Is for Heroes 2010: Lapland Odyssey 2011: The Kiss of Evil 2011: Garter Snake 2013: Heart of a Lion 2015: Vares: The Sheriff 2016: Jet Trash 2018: BlacKkKlansman 2021: Omerta 6/12 2022: Omerta 7/12

Televisiereekse 2013: Vikings 2017: Incredible Fishing with Hissu & Tommi

Televisierolprente 2020: The Dark Tower

Video's 2003: Making of 'Pahat pojat'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Finse manlike akteurs van die 21ste eeu