Alyssa Sutherland (gebore 23 September 1982) is 'n Australiese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Devil Wears Prada (2006) en in die televisiereekse Vikings (2013) en The Mist (2017).

Filmografie Rolprente 2001: The Walk 2006: The Devil Wears Prada 2019: Blood Vessel 2020: Avarice The Mental State

Televisiereekse 2013: Vikings 2017: The Mist

Eksterne skakels

Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1982