Eysteinn Sigurðarson is 'n Yslandse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Ófærð ("Onerken", 2015) en The Last Kingdom (2015).

Filmografie Televisiereekse 2015: Ófærð 2015: The Last Kingdom

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Yslandse manlike akteurs van die 21ste eeu